Baie geluk aan die volgende leerders van  Hoërskool Sentraal wat die Suid- Afrikaanse Gimnastiekspan  in Zimbabwe verteenwoordig het, tydens die Region 5 Kompetisie. Die kompetisie het oor die Desembervakansie plaasgevind.

Sentraal is trots op julle.

v.l.n.r  Jan – Albert Mostert, Nicholas jv Rensburg, Lu-Zahn Jv Rensburg, Ben-Arthur Stander