Baie geluk aan die volgende krieketspelers van Jordania wat almal in onderskye Thabo Mafutsanyana (Oos-Vrystaat) Krieketspanne ingesluit is.

Hulle is:

Agter: Tylor Snyman, Samkelo Lephoto, Staphan Geldenhuys, Boela Delport (Almal o/13A)

Middel: Izander Maree, Marco Nel, Tiaan Naudé, André du Preez, Johan Coetzee (Almal o/13B)

Voor: Johan Vorster (o/11A) , Kamahelo Moses (o/11A), Marco Grobler (o/11B), Riaan Roos (o/11B)