Baie geluk aan die volgende 0/16 rugbyspelers van Sentraal wat in verskillende Vrystaatspanne ingesluit is.

Foto: V.L.N.R
Francois van Rooyen (Grant Khomo 0/16 B) Lechesa Ntsebe (Grant Khomo 0/16 B)
Janko Kachelhoffer (Grant Khomo 0/16 A) Keeno Orlein (Grant Khomo 0/16 A)
Afwesig: Tony Augus (Grant Khomo 0/16 A)