Author: Stefan Van Biljon

Tjokkies Hokkiefees – PBS 0/9 Span

Juf Kanja Vermeulen se 0/9 Hokkiespan het die Hokkiefees op die Universiteitsvelde baie geniet, al het die wind en stof ons amper weggewaai , het hulle die dag baie geniet! Om gees te bou het elkeen ‘n Vlammie op die wang met trots gedra. Agter: Mev. Kanja Vermeulen (afrigter) v.l.n.r: Katelyn van Eeden, Zandria Baston, Ingé Jacobs, Anell Stander, Monica Gouveia, Katelin Murdock en Elseri Venter. Voor: Nelri...

Read More

WILGIES SE 1STE XV VERWOESTEND!

WILGIES  SE  1STE  XV  VERWOESTEND! Hoërskool Wilgerivier se 1ste rugbyspan stoomroller nogsteeds oor die een span na die ander.  Hulle het reeds die Oos-Vrystaatliga, asook die Griffons Plattelandliga ingepalm.  Hulle is nou op pad na die laaste hekkie in hulle segetog.  Saterdag speel hulle in die semi-finaal van die Kovsieliga teen President Steyn van Bloemfontein op Welkom.  Soos dit nou lyk gaan niks dié manne en hulle afrigters stuit om die Kovsiekroon te verower...

Read More

Rooies skitter in Gholfliga

Beide die A en B spanne van Rooies het die Noord-VRYSTAAT HOËRSKOLE GHOLFLIGA gewen. In die A-afdeling het Rooies met 5 ligapunte geëindig voor sy naaste teenstaander. In die B afdeling het Rooies gemaklik met 7,5 punte gewen Die B-span het bestaan uit: W.J. Oosthuizen (kapt.), Noël Els, Luigi de Crescenzo, Stephan du Plessis, Matthew Deyzel. Met die aankondiging van die NOORD VRYSTAAT span wat SA TOERNOOI toe gaan het die eer die Rooies te beurt geval dat al 4 die A-span spelers gekies is vir die span. Franco Froneman (kapt.) Ge-rico Muller Charl Oosthuizen en Kobus du Preez het...

Read More

Positive Quotes

Stay positive and happy.
Work hard and don’t give up
hope. Be open to criticism
and keep learning. Surround
yourself with happy, warm
and genuine people.

Pin It on Pinterest