Author: Stefan Van Biljon

Witteberg – Vrystaat ster bring medalje na Bethlehem

Johannes van Graan een van ses bestes in Suid-Afrika! Hy ontvang ‘n bronsmedalje by die IITPSA  Olimpiade in Kaapstad. “Alhoewel dit baie moeilik was, het ek baie by die Olimpiade geleer.” Johannes speel 1ste span rugby, neem ook deel aan Wiskunde-, Wetenskap- en Wêreldkennis- Olimpiades en beplan om Meganiese Ingenieurswese aan die Universiteit van Pretoria te...

Read More

Witteberg – O/17 Griffons Rhino Week

Die 6 manne van Witteberg wat ingesluit was in die O/17 Rhino Week. Die span eindig algeheel 1ste op hulle toernooi! Witteberg se eie mnr. Morne Kymdell was die afrigter van die Griffonsspan! Craven van der Nest en Theunis Filmalter is gekies vir die internasionalespan wat Desember na Scotland toer. Van links onder: Mnr Morné Kymdell (Afrigter) 2de ry van links: Barend Jonker, Werner vd Berg, Craven vd Nest, Theunis Filmalter, Willem de Waal en Muller Kotze....

Read More

Truidjies berei voor vir ‘n reuse sangfees.

Die leerders van laerskool Truida Kestell in Bethlehem het die afgelope naweek ateljee-opnames laat maak vir hulle “Annie”-produksie, wat in September op die verhoog sal wees. Dié skool word nie verniet as die nommer een kultuurskool in die Oos-Vrystaat gereken nie. Hierdie skool bied jaarliks sangfeeste aan waar elke kind in die skool deelneem. Die gehalte  van hierdie produksies is uitstaande. Dié “Annie”-produksie beloof om alle vorige produksies te oortref. Foto: Laura Sheperd...

Read More

Positive Quotes

Our brains are wired to find things we’re looking for – if you’re always cynical or waiting for things to go wrong, then your life will reflect that. On the other hand, having a positive outlook on life will bring you joy and provide you with inspiration when you least expect it.

Pin It on Pinterest