Author: Madeleine Da Silva

Hoërskool Fichardtpark is Bloemfontein streek-wenners en Vrystaat “Fast Five” Kampioene 2017.

Hoërskool Fichardtpark se “Fast Five” Netbalspan is onlangs gekies as Bloemfontein streek-wenners en Vrystaat “Fast Five” Kampioene 2017. Ons is baie trots op hierdie kampioene van ons.    Voor: C. Els, L. Scott, D. Scholtz Agter: C van Heerden (Afrigter), E. Neethling, C. Botes, M. Kaarstens, J . van der Walt, E. Groenewald, L van Huyssteen, S....

Read More

Fichie-kunstenaars baie talentvol

Fichies se kunssentrum (Onderleiding van Mnr. Jacques Terblanche) se kunsprojekte is jaarliks uit die boonste rakke. Baie geluk aan Lana van Schalkwyk, Simoné Botha, Jessica Barnard, Benedette van Tonder, Marissa Ehlers en Anlia Marais wat besonders talentvol is. Hierdie leerders se kunswerke is uit sowat 4200 inskrywings gekies vir die Santam-uitstalling.  Hulle elkeen gaan ‘n sertifikaat en goue medalje ontvang.  Kom ons hou duimvas dat van die kunswerke in die Santam se kinderkuns kalender sal verskyn. Knap...

Read More

Hoërskool Wilgerivier in Frankfort kies Koshuisprefekte

Baie geluk aan die volgende leerlinge wat as Koshuisprefekte verkies is vir 2018. Die Hoofleiers word tydens die Prysuitdeling aangekondig. Eeufees Meisieskoshuis: Vlnr:      Chanté Heydenrych, Paula Krüger, Martinette Müller en CarinaNel.   Wilgehof Seunskoshuis: Vlnr:      Gert Muller, Kobus Hattingh, Hannes Malan en Izak...

Read More

Positive Quotes

Failure is the opportunity to begin again more intelligently.Moshe Arens

Pin It on Pinterest