Author: Christo du Randt

HOËRSKOOL WILGERIVIER AAN DIE BRAND!!!

FANTASMAGORIESE UITSLAE DEUR MATRIKULANTE EN PERSONEEL VAN WILGERIVIER IN 2016–EINDEKSAMEN! Die Graad 12’s en personeel van 2016 het alle rekordboeke herskryf, want vir die eerste keer in jare is daar geen vakdruipeling nie.  Verder: ‘n 100% slaagsyfer. Een van die Top 25 Akademiese skole in die Vrystaat. 46% kan ‘n graadkursus voltooi (36 leerlinge) – Universiteitsvrystelling. 53% kan inskryf vir ‘n diplomakursus (13 leerlinge). Uit ‘n totaal van 49 leerlinge word 50 A-simbole, 57 B-simbole, 73 C-simbole en 95 D-simbole behaal. Leerlinge wat skitterend presteer het:  Dané Oosthuizen:  6 onderskeidings: Engels (80%), Wiskunde (93%), Lewensoriëntering (93%), Rekeningkunde (95%), Lewenswetenskap...

Read More

Grey boy has World Champ Karting title in sight

Grey College is a school rich in sporting achievements and will soon be famous for motorsport (karting) as well. Stuart White, Grade 8 learner, is currently competing in the national and international arena in karting. Hy het reeds 2 Suid-Afrikaanse titels gewen, was 2 keer aangewys as Vrystaat se Sportmedia Sportster van die Jaar, en het 8ste in die Wereldkampioenskappe geeindig. In December 2014, Stuart also received his Protea Colours. Stuart het onlangs aan die eerste been van die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelgeneem. Hy het 3 wedrenne gewen, wat hom nou in ‘n sterk posisie sit vir die been wat...

Read More

Positive Quotes

“One small crack does not mean you are broken, it means that you were put to the test & you didn’t fall apart.”
– Linda Poindexter

Pin It on Pinterest