Atlete van Sentrale Volkskool  presteer  uitstekend  tydens Suid- Afrikaanse Atletiek kampioenskappe  in Germiston .

Emma Schutte  en Dendre Aucamp van Sentrale Volkskool  het  tydens die Suid Afrikaanse AtletiekKampioenskappe uitstekend presteer . Dendre  het ‘n 3de plek ( brons medalje ) in die 75 m hekkies vir S/12 ontvang. Emma het  as deel van die Vrystaatse D/11 aflosspan ‘n 3de plek (brons medalje) ontvang. Sy het ook in die 80 -en 100m  D/11 tot die semi finale gevorder