Die volgende atlete van JF is ingesluit in die Vrystaatspan wat in September 2016 aan die SA Kampioenskappe in George gaan deelneem:

Op die foto bo:

V.l.n.r:  Chandré Erasmus (D15) , Hesmari Maartens (D17), Louis Botha (Junior Mans), Marli Kotzé (D17) en  Carien Sander (D17)