Ann-ne Venter behaal 6de plek tydens ATKV redenaars landsfinaal:   baie geluk aan Ann-ne Venter van Jordania Primêre Skool in Bethlehem, wat ‘n 6de plek by die landsfinaal behaal het in die kategorie vir Graad 6-7 leerders.

Ons is trots op jou!