Baie geluk aan Anica Ueckermann van Jacobsdal Primer wat ‘n eerste plek vir Gr 6 Wiskunde in die Suidelike Afrika Kumon kompetisie behaal het.  Sy het 2 en ‘n half vlakke bo die tweede plek geeindig.  Hierdie kompetisie word Internasionaal erken en sluit graad 12-werk in.