Andries van der Walt van die Primêre skool Jim Fouché, presteer in Nautilus Wiskunde-kompetisie

Andries van der Walt van die Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein, het ‘n 2de plek behaal in die jaarlikse Nautilus Wiskunde Kompetisie.  Voorwaar ‘n wonderlike prestasie.