Almare de Bruin van Hoërskool Fichardtpark algeheel derde in Suid-Afrika in die Nasionale Verbruikerstudies Olimpiade!

Almare de Bruin van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het algeheel derde in Suid-Afrika geëindig in die Nasionale Verbruikerstudies Olimpiade! Sy was n ware ambassadeur vir ons skool die afgelope 2 dae op nasionale platform! Al die Fichies is baie trots op jou, Almare!

Foto: L/R Almare de Bruin, Me. Urma Myburgh (Vakonderwyseres)