9 Seuns van die Primêre Skool Jacobsdal is opgeneem in die Xhariep 0/11 en 0/13 Krieketspanne.  Baie geluk en sterkte!