Gerhard van der Westhuizen was aangewys as Sportman van die jaar by Welkom Volkskool se prysuitdeling.