Ses leerlinge van Welkom Volkskool is vir die 0/13 Lejweleputswa Krieketspanne gekies.

Op die foto bo:

Jayden Swaine 0/13A, Ederich Preller 0/13B,  Cobus Myburgh 0/13B,  Damion Badenhorst 0/13B, Kellan Oehley 0/13A en Jaundré Bezuidenhout 0/13B