Ses netbalspelers van Hoërskool Reitz het deurgedring na die Vrystaatproewe.

FOTO BO:

Van links:  Natasha Steyn (0/16), Lumé Starke (0/16), Precious Motholo (0/14), Thenjiwe Radebe (0/14), Ghete Brits (0/15) en Aimee van Heerden (0/15)