Lou-Ann Swart is as Rooiskool se veelsydigste sportvrou van 2015 aangewys. Sy verdien dit vir Atletiek- lid van Vrystaatspan

Netbal – Vrystaat 0/16A-span

Tennis – Fezile Dabi 0/16span
Foto: Tinkie Hattingh