Fanie Griesel en Kobus van Tonder van President Steyn Hoërskool in Bloemfontein, is gekies vir die SA Platteland 7’s Rugbyspan wat die vakansie na Mauritius toer.  Ons is baie trots op ons manne!