Hoërskool Reitz het op 10 September hul Opedag/Inligtingsaand vir die graad 1 leerders van 2016 gehad.  Hierdie aand is van die huidige graad 1 leerders, ouers en ook leerders uit ander grade gebruik gemaak, asook ‘n spreker om van die aand ‘n groot sukses te maak.  Op 11 September het die voornemende gr.1 leerders van 2016 die skool besoek.

Op die foto is:  Sané Aucamp, me. Una Aucamp en Mariana Swanepoel