Welkom-Gimnasium het ‘n baie suksesvolle Koorfees aangebied. Oud-Gimmies soos Pieter van Rooyen en Du Preez Stoltz het saam met die kore opgetree en die aand was weereens ‘n groot sukses op Koorkalendar.

Op die foto is Pieter van Rooyen, Du Preez Stoltz en Paul de Wet wat Ti Amo uitvoer en die massakoor in die agtergrond.

Pietervanrooyen Gimmies

 

Hier sing Pieter van Rooyen die lied Gloryland saam met die massakoor.

Weereens ‘n wenner vir Welkom-Gimnasium.

Inligting verskaf deur Tanya

Tanya Welkom Gimnasium