Die vier tennisspelers van Welkom Volkskool is opgeneem in die Noord Vrystaat se 0/10 tennisspanne. Hulle is Britney Wasyliszyn (A), Ilke de Klerk (A), Karla van der Westhuizen (B) en Ashley Wasyliszyn (A).