Vier landloopatlete van Hoërskool Reitz is opgeneem in die Vrystaatspan, wat op 10 September in George aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deelneem.  Hulle is van links:

Op die foto bo:

Voor:  Wihan Neethling (S 0/8) en Estelle Neethling (D 0/8)

Agter:  Johanne Neethling (D 0/11) en Tienus de Wet (S 0/17)