Jordania het vier atlete wat deurdring na die Suid-Afrikaanse Atletiekkapioenskappe.  Foto bo van links na regs:

Johann Viljoen – 80m + 100m + Aflos

Ivé van der Westhuizen – 80m + 100m

Jochanan Jonker – Gewigstoot

Kamohelo Moses (afwesig) – 70m hekkies