Die volgende 3 leerlinge van die Hoërskool Fichardtpark is opgeneem in die Suid-Vrystaat Netbalspan:

Ané Retief  0/17, Esti Tuter  0/18,  Danica Windt  0/15