Drie van Sentrale Volkskool se 0/13 netbalspelers is ingesluit in die Fezile Dabi span wat op 28 Mei aan die Vrystaatproewe in Bloemfontein deelgeneem het.

Van links na regs: Tshepiso Mpholo, Janè Vorster, Chelani Brink