Drie Tralie Leerders slaag hulle Noodhulp vlak 1 kursus.  Ons wil hulle baie gelukwens met die mooi prestasie.

Op die foto bo:

Vlnr. Lente Fourie , Lida Roodt en Carin-Mari van der Linde