3 Leerders van Sentrale Volkskool is in die 0/13A Griffons rugbyspan ingesluit wat gedurende die Junie vakansie aan die laerskole Cravenweek deelgeneem het.

OP DIE FOTO BO:

Van Links na Regs: Louis Janse van Vuuren, Dendré Aucamp, DJ Liebenberg