Drie 0/13-rugbyspelers van Hoërskool Reitz is gekies om gedurende die Junie vakansie in Frankfort die Griffonsspan te verteenwoordig, tydens die VKB-Rugbyweek  vir 0/13-spanne.

FOTO BO:  v.l.n.r.: Chris Mostert (C-span), Diaan Bouwer (D-span) en André van der Sandt (C-span)