Hierdie drie Vrystaat Netbalspeelsters van President Brand Primêre Skool, het gedurende die Junie vakansie deelgeneem aan die SA Kampioenskappe te Boksburg (EG Jansen Hoërskool)

Die o\13 span verower die 4de plek tydens die Kampioenskappe.

Voorwaar ‘n puik prestasie!

Op die foto bo:

Van links na regs; Amy Jacobs (o\12); Sané Groenewald (o\13) en Tlotlang Mokomela (o\13)