Rooiskool se 2de netbalspan is die Fezile Dabi ligawenners.  Op die foto bo:

Voor: Ilze Petzer, mej. Yolande de Villiers, Liesl Pieters

Tweede ry: Lizé Bester, Simoné Bosch, Carmen Basson, Natalie Rosslee

Agter: Eileen Kleynhans, Anusca Ludick
Foto geneem deur: John Keogh