Die twee hokkie bokkies van Welkom Volkskool is opgeneem in die Noord Vrystaat 0/13B hokkiespan wat nog aan verdere proewe vir die A-span en Vrystaatspan gaan deelneem. Hulle is Bianca Kellerman en Alex Barrett.