Ruan Thompson en Zander Smit, krieketspelers van Rooiskool in Kroonstad, is in die 0/15 Fezile Dabi Uitnodigingspan ingesluit.