VRYSTAAT NETBAL

Twee leerders van Hoërskool Hennenman, Mantoa Moiloa (links) en Moleboheng Dhlangisa (regs) is gekies vir die Vrystaat Rhinoweek se o.14-netbalspanne wat in die vakansie aan die SA-toernooi gaan deelneem.