ATKV Redenaars : Sentrale Volkskool

Shuan Morgon en Miya Jordaan (foto bo) het op 5 Mei aan die streeksuitdunne by Witteberg in Bethlehem deelgeneem en deurgedring na die semi – finale op 20 Mei 2016.