NAUTILUS WISKUNDEKOMPETISIE

FOTO BO:  Wicus Vorster (links) en Heindrich de Lange (regs) , albei in Gr.8 van JF,  eindig onderskeidelik eerste en tweede in hulle ouderdomsgroep  tydens die eerste Nautiluskamp wat onlangs gehou is by Laerskool Fichardtpark.