Andrea Kleingeld en Emile Harel is deel van die Nasionale Koorakademie wat
in Noordwes gebaseer is. Hulle het altwee solo items.
Emile is ook gekies as hoofseun van die Akademie. Hulle is altwee leerlinge
aan die Hoërskool Kroonstad (Bloues).