Rooiskool het altesaam 18 leerders wat deurgedring het na die Vrystaatrondte van die WOW Spelfees wat op 1 Sep in Bloemfontein plaasvind.

Gr. 8’s:  (FOTO HEEL BO)

Voor: Henko Labuschagne, Thalita Landman, Hano Kriel

Agter: Evarné Myburgh, Lucille Bray, Johané van Coller, Megan janse van Vuuren

 

WOW SPELFEES ROOISKOOL GRAAD 9

Voor: Eliana du Toit, Tharicha de Beer, Amy van Biljon

Agter: Anri Muller, Lumé van der Merwe, Annabella Zitske

Afwesig: Anja van der Merwe

WOW SPELFEES ROOISKOOL GRAAD 10

Gr.10’s:  (FOTO BO)

Shanicé Prinsloo, Ané Bester, Yolise Kleyngeld, Marlize Nel