Baie geluk aan die volgende 14 meisies wat ingesluit is in die Vrystaat Netbalspanne:

0/14 – Masabata Molatseli
0/15 – Lerato Mosala. Ayanda William, Keke Molotsi, Winette Wangra.
0/16 – Aya Sekhoto, Roshaan Smit, Tsidi Radebe
0/17 – Xoliswa Mahonono, Onica Tshabalala, Marlene Lebeko.
0/18 – Hesmari Coetzee, Esmari Coetzee en Rosy Maoeng.

Dankie aan al die afrigters! Sonder julle harde werk sou dit nie moontlik gewees het nie.