Die 0/12A Netbalspan van Welkom Volkskool is Sone 3 se ligawenners en is tweede in Lejweleputswa en het aan die Vrystaatdag te Bethlehem deelgenaam.

Hulle is vlnr. Bianca Kellerman, Simoné Strauss, Miné de Klerk, Liza Hart, Clarise Naudé, Leoné van Deventer en Shalasneigh van Heerden