Welkom Volkskool se Junior-Skaakspan wen hul liga en word ook aangewys as die beste Junior-Skaakspan in die Leweleputswa-streek. Welkom Volkskool

VLNR Waldo v. Zyl, Willem Odendaal, Berno de Klerk, Waldo Barreto, Darius Buytendach, Adolf  Nel en Steve Ferreira.